Grin Court Padlangs
Grin Court Padlangs is 'n kombuis op die pad, na enige bestemming vir enige geleentheid! Ons voorsien aan al u behoeftes op u eie plek.
Kos word vars voorberei by die geleentheid / funksie. Dit skep 'n gesellige en feestelike atmosfeer met vars warm kos.
- Korporatiewe funksies of Bekendstellings op die besigheidsperseel.
- POP-UP Troues by jou ideale plek.
- Verjaarsdagpartytjies by jou huis.